Save on Courier Cost

You can save on courier costs by building a pile of books before shipping. I will stack your books for 30 days, after which the whole pile will be shipped as one parcel (provided you don’t exceed 10kg for Paxi or 15kg for Courier Guy during the 30 days, in which case extra costs may apply). Here’s how it works:

1 – Place your order and choose your preferred shipping option.

2 – Pay for your complete order. Your shipping is now paid and your pile has started. Just confirm via email that you want your order to be piled, not sent immediately.

3 – Whenever you place a new order in the same 30 day period, use the Pile or Collect shipping option at checkout. This will add no further shipping costs and any books you order will be added to your pile for shipping.

4 – Please pay for every order you place.

5 – After 30 days your complete pile will be shipped.


Jy kan koerierkoste spaar deur ‘n hopie te bou in plaas daarvan om jou bestelling dadelik te laat stuur. Ek bêre al die boeke wat jy bestel vir 30 dae, waarna ek die hele bondel as een pakkie versend (solank jy nie die 10kg vir Paxi of 15kg vir Courier Guy oorskry nie, in welke geval ekstra kostes gehef mag word). So werk dit:

1 – Plaas jou bestelling en kies jou koerieropsie

2 – Betaal vir jou bestelling. Jou koerierkoste is nou betaal en jou hopie het begin. Bevestig net per e-pos dat jy ‘n hopie wil maak en dat ek nie dadelik moet versend nie.

3 – Wanneer jy ookal ‘n nuwe bestelling in dieselfde 30 dae-periode plaas, gebruik die Pile or Collect versendingsopsie wanneer jy checkout. Dit sal geen verdere koerierkoste byvoeg nie.

4 – Betaal asseblief elke bestelling wat jy plaas.

5 – Na 30 dae versend ek jou hele hopie.