About

Theron Books is a small private bookshop based in Kakamas managed by De Wet Theron (almost run out of a dark basement, but not quite, although I have a white cat (2) and an evil laugh). Browse at your leisure, order something (or don’t) and if you run into any hiccups please email admin@theronbooks.com and I’ll help you along. No stress here. All orders are shipped with either PEP’s Paxi drop-and-collect parcel service or The Courier Guy for door-to-door deliveries, but other arrangements are possible. Just ask.

If you’re ever in the Kakamas area, a fair selection of my stock can be browsed at the lovely Pienk Padstal.

Description of Book Condition:

New – Brand new and unread book
As New – A secondhand book that can easily pass for a new one
Very Good – Book is in great condition with only a minor blemish here and there
Good – Book shows visible reading wear but nothing serious
Fair – Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact
Worn – Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a “reading copy”)

I don’t sell books in any worse condition than this.

Back to main page

————————————————————————–

Theron Books is ‘n klein private boekwinkel in Kakamas wat deur De Wet Theron bestuur word (dit word amper uit ‘n donker kelder bedryf, maar darem nie heeltemal nie, al het ek het wit kat (2) en ‘n bose lag). Kyk rustig rond, bestel iets (of nie) en as jy vashaak of sukkel, email my by admin@theronbooks.com en ek help jou met graagte. Geen stres hier nie. Alle bestellings word met of PEP se Paxi laai-af-en-gaan-haal pakkiediens OF The Courier Guy vir deur-tot-deur aflewerings gestuur, maar ander reëlings kan ook getref word. Vra net.

Indien jy ooit in Kakamas kom, ‘n gedeelte van my boekvoorraad is by die lieflike Pienk Padstal beskikbaar.

Beskrywing van boeke se toestand:

Nuut – ‘n Nuwe, ongeleesde boek
Soos Nuut – ‘n Tweedehandse boek wat nog maklik vir ‘n nuwe een kan deurgaan
Baie Goed – Die boek wys minimale verweer
Goed – Die boek wys sigbare verweer, maar niks ernstigs nie
Redelik – Die boek wys duidelike leesverweer, veral op die omslag, maar is steeds stewig en heel
Verweerd – Die boek wys ernstige verweer, maar is steeds heel en heeltemal leesbaar (ons noem dit ‘n “leeskopie”)

Ek verkoop nie boeke wat in ‘n swakker toestand as dit is nie.

Terug na hoofblad

Shop by Category

New In