Wonders van Afrika – Dawid van Lill

R60.00

Toestand: Baie goed, een naam
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 192
Uitgegee: 2006 (Lapa)
ISBN: 9780799336450

1 in stock

SKU: F448 Categories: , , , , Tags: , ,

Description

Wonders van Afrika – Dawid van Lill

Wonders van Afrika sien jy om elke hoek en draai. Die natuurwonders is oral – van waterwonders, soos reuse riviere en asemrowende watervalle, tot massiewe woestyne, grasvlaktes vol diere, indrukwekkende bergreekse en onherbergsame woude met eksotiese plante en diere.

Afrika se mensgemaakte wonders wissel van stede, wat kilometers ver in elke rigting strek tot antieke kleidorpies. Oral staan eeue-oue beelde en monumente sy aan sy met hul ewekniee van die 21ste eeu en die verskeidenheid kerke en aanbiddingsplekke is verstommend.

Ervaar nou ons vasteland, wonder vir wonder, met die honderde kleurfoto’s in Wonders van Afrika.