Description
Woestynwysheid – Ronell Bezuidenhout
‘n Ontmoeting met God transendeer taal. Daarom vind jy Hom in die stilte.
Ronell Bezuidenhout lei jou om — aan die hand van ou geloofstradisies soos eenvoud en afsondering — hierdie stilte te ontdek, en God weer opnuut te ervaar.
” ‘n Woestyngids wat intellektueel en teologies stimuleer en genoeg praktiese ligfakkels opskiet sodat die `sagte sprong’ van die kop na die hart gemaak kan word.”
— Theo Geyser — InVia gemeente, Kaapstad
Reviews
There are no reviews yet.