Wilhelmina Radebe Kom Tuis – Marinda van Zyl

R58.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 255
Uitgegee: 2011 (Lapa)
ISBN: 9780799351620

Out of stock

SKU: OTR132 Categories: , Tags: ,

Description

Wilhelmina Radebe gaan lê nooit, al slaan die lewe haar verskeie kere plat. Soos die veiligheidspolisie hamer die dood dikwels aan haar deur, maar sy behou haar nugter geloof, haar morele ruggraat – en haar liefde vir rose. Haar verhaal begin by haar oupa se werkgewer, Paul Kruger, en sy vertel dit tot teen die einde van die vorige eeu. Sy is waardig en wys. Daarom glo jy haar as sy sê “goed of sleg is ‘n hart-ding, nie ‘n vel-ding nie”.

Soos Die swerfjare van Poppie Nongena van Elsa Joubert sal Wilhelmina se storie bydra tot begrip van politieke verskille.
– Riana Scheepers

Wat my veral tref, is hoe Afrikaans Wilhelmina en haar mense altyd maar was en nou nog is.
– Eben Venter

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wilhelmina Radebe Kom Tuis – Marinda van Zyl”