Whitey: Sakereus van Shoprite – Niel Joubert

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 383
Uitgegee: 2022 (Tafelberg)
ISBN: 9780624089186

Out of stock

Description

Whitey: Sakereus van Shoprite – Niel Joubert

Whitey Basson, een van SA se suksesvolste sakeleiers, word beskryf as “geniaal”.

Whitey het ’n legende geword toe hy, in SA se beroemdste oorname, die sukkelende OK Bazaars vir R1 gekoop het. In dié gemagtigde biografie vertel die bekroonde sakejoernalis Niel Joubert die volle storie van Whitey se opkoms en fabelagtige sukses.

Van ’n paar klein winkels, gewaardeer teen R1 miljoen, het hy Shoprite in Afrika se grootste kleinhandelaar omskep – en die 35ste grootste kleinhandelaar in die wêreld.