Description
Voetspore in die Kalahari – Willem D. Kotzé
In hierdie bundel loop die skrywer op sy kinderspore terug na die dorre Kalahari: weergaaloos mooi, maar ook wreed.
Verskeie gebeure en emosies weer opgeroep: sy moeder se vroeë dood, laerskooljare, ‘n streng pa, befoeterde onderwysers and onwillige rydinkies.
Die tekorte tydens die Tweede Wereldoorlog-jare en die aankoms van motors in die gebied, en toe Hoërskool op Swakopmund en die kennismaking met ‘n wyer wêreld.
‘n boek propvol persoonlike herinneringe aan ‘n ongerepte wêreld en ‘n harde maar avontuurlike leefwyse wat min beskore is.