Voëls van Suider-Afrika : Nasionale Krugerwildtuin – Kenneth Newman

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 1980 (Macmillan)
Bladsye: 242
ISBN: 086954098X

1 in stock

SKU: DE054 Categories: , , Tag:

Description

Voëls van Suider-Afrika : Nasionale Krugerwildtuin – Kenneth Newman

‘n Veldgids tot meer as 500 voëlsoorte. 106 volkleurplate en talle sketse. Hierdie gidsboek is die eerste van ‘n reeks oor die voëls van Suider-Afrika. Dis ‘n omvattende gids tot al die voëls van die Nasionale Krugerwildtuin, die grootste reservaat in Suid-Afrika, en is vir vinnige en maklike verwysing ontwerp.

DIE INLEIDING verskaf basiese inligting oor die uitkenning en topografie van voëls.

DIE HOOFINHOUD bevat volle besonderhedh oor die status, verspreiding, beskrywing en gewoontes van elke voëlsoort.

DIE ILLUSTRASIES toon groepe soortgelyke voëls in hul kenmerkende vlug-, swem- of staanhouding, asook die verekleed van die verskillende geslagte en ouderdomsgroepe.

DIE VERSPREIDINGSKAARTE is langs die bettokke inhoud om verwysing te vergemaklik.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Voëls van Suider-Afrika : Nasionale Krugerwildtuin – Kenneth Newman”