Description
Vertel vir my ‘n Storie – Wendy Maartens, Rob Foote
Haas leer ‘n belongrike les oor geduld toe hy op ‘n dag teen Skilpad resies hardloop.
Die musikante van Bremen wys wat jy met goeie spanwerk kan regkry.
Aspoestertjie se twee nare stiefsusters kry hul verdiende loon.
En ‘n seun wat “Wolf!” skree, vind uit dat oneerlikheid nie die moeite werd is nie.
Stories is ‘n prettige manier om jou kind goeie waardes te leer! Elkeen van die verhale in hierdie bundel bevat ‘n belangrike lewenswysheid. Elke storie word vergesel van nuttige, maklik verstaanbare wenke oor hoe kinders die waardes kan toepas, asook hoe ouers en onderwysers leiding kan gee.
Reviews
There are no reviews yet.