Description
Vertel My ‘n Storie – Liesel Meyer
Hierdie boek is ‘n versameling van die mooiste sprokies van die wêreld. Kinders sal hulle verlustig in klassieke verhale soos Sneeuwitjie en die sewe dwergies, Repelsteeltjie en Die drie klein varkies, maar ook kennis maak met moderne verhale soos Die lappieskombers.
Die pragtige illustrasie skep ‘n kleurvolle fantasiewêreld van reuse en dwergies, hekse en prinse, en sal volwassene en kind keer op keer bekoor.