Uitspring, kêrels! – P. J. Schoeman

R65.00

Condition: Baie goed
Format: Sagteband
Published: 2010 (Protea)
Pages: 152
ISBN: 9781869192235

Out of stock

SKU: X106 Categories: , , Tags: ,

Description

Uitspring, kêrels! – P. J. Schoeman

Wanneer oom Fanie, ’n pa van nege lewenslustige seuns, se plaas te klein word, gee hy die opdrag: “Uitspring, kêrels!”.
Vir die ouer broers wat moet “uitspring” en hul eie potjie moet gaan krap, is hierdie woorde die begin van ’n groot avontuur.

Maar om uit te spring is nie vir sommerso nie.

Waar gaan die seuns plase kry? Wat moet hulle op hulle waens laai? En sal hulle alles onthou wat oom Fanie hulle geleer het?