Twee Kinders Later – Charmé Kriel

R120.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 192
Uitgegee: 2019 (Lux Verbi)
ISBN: 9780796321831

1 in stock

SKU: S114 Categories: , Tags: , ,

Description

Twee Kinders Later – Charmé Kriel

Charmé word met pre-eklampsia gediagnoseer toe sy 27 weke swanger is met Lisa. Klein Lisatjie word met ’n noodkeisersnee gebore en Charmé se lewe verander heeltemal.

Lisa weeg 850 gram, en sy veg elke dag om haar lewe. Charmé se reis tot ma-word was nie maklik nie. Maar Charmé vertel haar storie met humor en deernis: ‘n universiële storie van oorlewing van elke modern ma.

Charmé se storie help ons om te weet dat ons nie alleen is nie, die ma langs jou het dieselfde pyne, vreugde, angs en vrae.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Twee Kinders Later – Charmé Kriel”