Troukoek Maak Nie Vet Nie – Kristel Loots

R75.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 222
Uitgegee: 2011 (Tafelberg)
ISBN: 9780624053545

Out of stock

SKU: DW313 Categories: , Tags: ,

Description

Dixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is ‘n siek grap, en dat alle mans verloorders is. Haar ware liefde het weggekom en sy nuttelose plaasvervanger het haar sonder seremonie by die altaar gelos…
En nou moet sy ‘n asemrowende troue reel vir ‘n stunning supermodel, Vicky Vermaak, kompleet met ‘n dekadente koek en als (siende dat troukoek nie vet maak nie). Is daar ‘n enigsins ‘n kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan raak?

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Troukoek Maak Nie Vet Nie – Kristel Loots”