Tot Siens, Koning Arthur – Annelie Ferreira

R35.00

Toestand: Goed, maar daar is heelwat penaantekeninge en ‘n paar highlights in die eerste helfte van die boek
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 151
Uitgegee: 2016 (Tafelberg)
ISBN: 9780624056225

Out of stock

Description

Tot Siens, Koning Arthur – Annelie Ferreira

Sylvia van der Merwe moet honderd ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiële las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig.

Dit is wêrelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van ‘n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies.
Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar sê dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tot Siens, Koning Arthur – Annelie Ferreira”