Stoffel in die Wildernis – Christiaan Bakkes

R70.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 144
Uitgegee: 2000 (H&R)
ISBN: 9780798140676

1 in stock

SKU: UL109 Categories: , Tags: , ,

Description

Stoffel in die Wildernis – Christiaan Bakkes

Hierdie verhale en vertellings gee die leser in sober taal en met fyn ironie ‘n kykie in die lewe van ‘n veldwagter in wildernisgebiede soos die Kaokoveld en Caprivi: ‘n harde lewe, een van eensaamheid en afsondering, maar ook een waarin die betowering van Afrika ‘n houvas op die mens kan kry, en, in party gevalle, ‘n betowering wat ook kan vernietig.