Steweltjies na Wonderland – Hester Heese

R65.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 40
Uitgegee: 1998 (Tafelberg)
ISBN: 9780624036456

Out of stock

Description

Steweltjies na Wonderland – Hester Heese

Steweltjies na Wonderland bevat veertig van die mooiste kinderverse in Afrikaans, deur die bekende en geliefde skrywer Hester Heese. Haar verse inspireer nie net die kind om fyn te luister nie, maar ook om fyn waar te neem en te ervaar, sodat die eenvoud van die alledaagse ‘n nuwe dimensie kry.

Deur die onbevange spel van die verbeelding word gewone dinge, soos die wind wat deur herfsblare rinkink, met die towerstaf van die woord aangeraak en gloei hulle in die gemoed. Hierdie bundel bied ‘n ideale geleentheid om kinders bekend te stel aan die wonderwêreld van rym en vers, en is geskik vir voorlees en selflees.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Steweltjies na Wonderland – Hester Heese”