Speurder Kwaaikofski: Die Geheim van die Vlieënde Koei – Jurgen Banscherus

R50.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2012 (H&R)
Bladsye: 78
ISBN: 9780798157711

Out of stock

Description

Speurder Kwaaikofski: Die Geheim van die Vlieënde Koei – Jurgen Banscherus

Hierdie keer is die negejarige speurder Kwaaikofski in die platteland, maar dit is allesbehalwe ’n vakansie.
Die dorpie waar hy gaan kuier het ‘n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy ’n vreemde blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kwaaikofski ’n harige koeistert in sy bed, saam met twee lang, bleek bene. Iemand probeer hom beslis die skrik op die lyf jaag . . .
Gelukkig sorg ‘n mooi meisie, Julie, dat die lewe tussen koeie, trekkers en gruwelike skurke darem nie té ondraaglik raak nie. Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders geskep en meer as 850 000 eksemplare is al wêreldwyd verkoop.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Speurder Kwaaikofski: Die Geheim van die Vlieënde Koei – Jurgen Banscherus”