Sondag – Irma Venter

R120.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 432
Uitgegee: 2018 (H&R)
ISBN: 9780798177399

Out of stock

SKU: N027 Categories: , , Tags: , , ,

Description

Sondag – Irma Venter

Kaptein AJ Williams ondersoek ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos. Die bekende sakeman Lafras van Zyl word vir dood agtergelaat en die res van sy gesin word vermis: sy vrou, Katerien, vryduiker met ’n Amerikaanse paspoort, en ook hul kinders, Willem en Cath.

Ses weke later en daar is nog geen teken van hulle nie.

Joernalis Alex Derksen en fotograaf Ranna Abramson is op die spoor van sewentienjarige Martina Buitendag van Stilfontein. Sy het in Johannesburg vermis geraak en al wat agtergebly het, is ’n verslete tas met R20 000 kontant en ’n handvol foto’s.

Die stad van goud kan ’n gevaarlike plek wees.
Twee misdade, baie geheime, en meer vrae as antwoorde.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sondag – Irma Venter”