Somernagdroom – Marzanne Leroux

R48.00

Condition: Baie Goed
Format: Medium Sagteband
Published: 2017 (Tafelberg)
Pages: 117
ISBN: 9780624021698

Out of stock

Description

Somernagdroom – Marzanne Leroux

Al raak sy nie juis opgewonde oor hom nie, is dit tog lekker vir die 17-jarige Gabrielle dat sy en Cobus nou gekys is. Hulle verstaan mekaar en hoort bymekaar reken sy.

Tot sy vir Henri leer ken, en skielik besef dat sy Cobus nie werklik liefhet nie, aldus nie soos sy vir Henri liefkry nie, vir wie sy gevoelens het wat sy nog nooit voorheen gehad het nie. Al is Henri effens ouer as sy en al het hy ‘n gebreklike voet …

Haar ouers is bekommerd oor haar nuwe verhouding met Henri, terwyl sy meer bekommerd is oor wat sy vir Cobus gaan sê, want sy wil hom nie onnodig seermaak nie.

Elke tienermeisie sal haar in Gabrielle se skoene kan inleef, en sal saam met haar die vrolikheid en soms hartseer van ‘n onvergeetlike somer wil deurmaak.