Sirkel van Noodlot – ST Potgieter

R60.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 349
Uitgegee: 2016 (Naledi)
ISBN: 9780928316032

1 in stock

SKU: BX125 Categories: , Tags: ,

Description

Die Sirkel van Noodlot bring internasionale misdaad, speurwerk, familiesaga en liefdesverhaal in ‘n komplekse spanningsroman byeen. Die Sirkel van Noodlot speel af teen die agtergrond van internasionele misdaadsindikate wat fokus op mensehandel. Tamara Brink is ‘n joernalis wat veral sekskartels ondersoek. Oorspronklik van Suid-Afrika, werk sy nou vir ‘n onafhanklike Britse tydskrif. Haar ondersoek lei haar na Thailand. In ‘n Bangkok-bordeel ontmoet sy ‘n meisie van Suid-Afrika wat as ‘n seksslaaf werk. Dit bring ‘n kettingreaksie mee met verreikende gevolge vir almal.

Tamara keer terug na haar geboorteland om haar ondersoek voort te sit. Nie net is sy steeds in die visier van gewetenlose internasionele skurke nie, maar ‘n senutergende liefdesdriehoek ontwikkel, en sy is vasgevang in die middel daarvan.

“Briljant. Tot op die end.” – Izak de Vries

“‘n Kleurryke verhaal vol intrige en spanning.” – Jonathan Amid

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sirkel van Noodlot – ST Potgieter”