Scheepers se Dagboek en die Stryd in Kaapland – Dr. Gustav S. Preller

R300.00

Toestand: Goed. Omslag het vlekkies en hanteringsmerke op, veral ‘n vogvlek op die agterkant bo. Paar stukkendplekkies langs die rug af. Een naam, inhoud en binding goed.
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 215
Uitgegee: 1940 Tweede uitgaaf (Nasionale Pers)
ISBN:

Out of stock

Description

Scheepers se Dagboek en die Stryd in Kaapland – Dr. Gustav S. Preller

Die verhaal van Gideon Scheepers en die stryd in Kaapland tydens die Anglo-Boereoorlog.