Sarie 40 Flitsverhale – André le Roux (samesteller)

R50.00

Toestand: Goed, kort geskenkinskrywing
Formaat: Sagteband
Bladsye: 208
Uitgegee: 2009 (H&R)
ISBN: 9780798150392

1 in stock

SKU: B301 Categories: , Tags: , ,

Description

Sarie 40 Flitsverhale – André le Roux (samesteller)

Flitsverhaal s.nw. Dit gee ‘n blik op ‘n Iewensoomblik, prettig of aangrypend, wat dikwels ons hele lewe beinvloed of verander. Dis ‘n flitslig wat vir ‘n oomblik aangeskakel word, byna dadelik weer af. Dit voel of jy na ‘n lang dag in ‘n warm bad ontspan het.

40 FLITSVERHALE: 40 SKRYWERS

Wilna Adriaanse, Margaret Bakkes
Ettie Bierman, Francois Bloemhof
Chris Botha, Helene de Kock
Lochner de Kock, Carina Diedericks-Hugo
Diana Ferrus, Jeanne Goosen
Rachelle Greeff, Henriëtta Gryffenberg
Helena Gunter, Elsa Hamersma
Marlize Hobbs, Koos Kombuis
E. Kotze Kristel, Loots
Margot Luyt, Jackie Nagtegaal
Reinet Nagtegaal, Nataniël
Ronel Nel, Elize Parker
Chanette Paul, Albi Prinsloo
Riette Rust, Riana Scheepers
Wilna Snyman, Pat Stamatelos
Sonja Strauss, Amanda Strydom
Joanna Troost, Anna-Mart van der Merwe
Marita van der Vyver, Talita van Graan
Neels van Jaarsveld, Pierre van Pletzen
Eben Venter, Anoeschka von Meck

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sarie 40 Flitsverhale – André le Roux (samesteller)”