Sandveldstories – Ferdinand Deist

R80.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 159
Uitgegee: 2019
ISBN: 9780624087267

Out of stock

SKU: Y461 Categories: , , Tags: ,

Description

Sandveldstories – Ferdinand Deist

Sandveldstories is ’n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-kônsert en ander Sandveldstories en Bom Appeltiet op Eselspoort. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor ’n unieke wêreld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.

Ferdinand Deist was ’n gesoute storieman en fyn waarnemer. Sy verhale is humoristies en tydloos, sy karakters kleurryk, en sy vertelwyse is soos ’n bontspul vygies wat in ’n dorre landskap uitbars.

Sandveldstories sluit onder meer die volgende stories in:

– “Die oorbesige prekkereer”

– “Die dood van die founmannetjie”

– “Hermaans Askies se opperasie”

– “Die suster m’t die snôr”

– “Frans en Lakkie se Peddelford”

– “Ta’ Anna se wye tanne”

– “Die plaag van Bawel”

– “Petrus se ontydige soenery”