Saartjie Omnibus 2 – Bettie Naudé (Hardeband)

R115.00

Toestand: Baie goed, een naam
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 1994 (Perskor)
Bladsye: 331
ISBN: 9780628035226

Out of stock

Description

Saartjie Omnibus 2 – Bettie Naudé (Hardeband)

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit.

In Saartjie se donkie wys Saartjie vir Galpil-hulle hoe ‘n mens nou eintlik ‘n donkie behoort te ry.

In Saartjie se nuwe maat maak die Muskiete kennis met Gail Smith, wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen.

En in Saartjie se slim plan wys Saartjie vir Anna en Lina hoe ‘n Parys-plukker werk en hoe ‘n meisie te werk gaan m deur al wat ‘n man is bewonder te word.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Saartjie Omnibus 2 – Bettie Naudé (Hardeband)”