Pronkvere – Morné du Plessis

R90.00

Toestand: Nuut
Formaat:
Klein sagteband
Bladsye: 144
Uitgegee: 2007 (H&R)
ISBN: 9780798148443

Out of stock

SKU: S144 Categories: , , Tags: , ,

Description

Pronkvere – Morné du Plessis

Voorste voëlkenner Morné du Plessis deel sy verwondering oor dic sonderlinge gedrag en gewoontes van ons geveerde vriende.

Dis veral die pronkers waarin hy hom hier verkncukel: die bosloerie met sy granaatrooi bors; soetsappige suikerbekkies; tarentaalmannetjies wat in paartyd kruis en dwars en in gelid ronddraf; die koninklike lammergeier; die swartbont skoonheid van die bontelsie; parmantige band-keelkleinjantjies; die swierige, vurige vlerkslepery van ‘n witkruisvleivalkmannetjie . . .
Pronkvere is ‘n lekkerleesboek, propvol wetenswaardig-hede, om van hoek tot kant te lees of proe-proe per storie te geniet. Of slaan in die indeks jou gunstelingsvoëls na en kyk wat vang hulle aan.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pronkvere – Morné du Plessis”