Pouoogmot – J. M. Gilfillan

R38.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 174
Uitgegee: 1997 (H&R)
ISBN: 9780798137669

1 in stock

Categories: , Tags: ,

Description

Hulle lê in saal 13 van ‘n privaat kliniek, verskyn daar op die skerm voor haar.

Hierdie vroue vertel vir mekaar stories — stories wat ‘n tapisserie word van ‘n wye, soms droewe land en sy mense. Vertellings wat getuig van lief en leed, ontnugtering en vervulling. Maar bowenal bevestig dié selfopenbarende stories dat die menslike gees vlérke het, vlerke wat nooit heeltemal vasgebind kan word nie.

J.M. Gilfillan is die skrywer van Van stiltes en stemme, Die vrank smaak van frambose en Die verhaal van ‘n vrou, ‘n leeu en ‘n hoenderhen.