Plek van Poue – Henriëtte Linde-Loubser

R110.00

Toestand: Soos nuut
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 260
Uitgegee: 2020 (Lapa)
ISBN: 9780639605296

Out of stock

SKU: A190 Categories: , Tags: ,

Description

Plek van Poue – Henriëtte Linde-Loubser

Stela word aangestel om ’n moeilike tiener tuis te onderrig. Maar Pavo (oftewel, die plek van poue) is nie ’n doodgewone plaas nie. In die plek van ‘n plaashuis vind Stela ‘n stokou kasteel met ‘n dwerg as butler, ‘n preutse huishoudster wat aandring daarop om almal “master” en “juffrou” te noem, ‘n Sjinese kok en ‘n master wat van bui verwissel soos die weer. Boonop hang die kasteel vol skilderye van die vorige mistress wat selfmoord gepleeg het.

Stela word toenemend geteister deur nagmerries en die gevoel dat sy dopgehou word. Sy word gewaarsku teen spoke en vermoed iemand krap in haar kamer waar sy gereeld pouvere kry. Loop haar verbeelding met haar weg, of moet sy ag slaan op waarskuwings oor Pavo en sy mense?

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Plek van Poue – Henriëtte Linde-Loubser”