Die Pikkewouters van Amper-Stamperland – Marié Heese

R75.00

Toestand: Goed
Formaat: Hardeband
Bladsye: 79
Uitgegee: 1983 (H&R)
ISBN: 0798102934

1 in stock

SKU: B691 Categories: , , Tags: ,

Description

Die Pikkewouters van Amper-Stamperland – Marié Heese

Eendag, lank, lank gelede, het daar in ‘n ver land twee Pikkewouters gewoon. ‘n Pikkewouter lyk amper soos ‘n kabouter, maar ook ‘n bietjie soos ‘n pikkewyn. Die land waar hulle gewoon het, se naam was Amper-Stamperland. Dinge daar is amper soos in hierdie land, maar nie heeltemal nie.

Hier is hulle avonture.