Pieternella van die Kaap – Dalene Matthee

R85.00

Toestand: Goed, een naam
Formaat: Hardeband
Bladsye: 647
Uitgegee: 2000 (Tafelberg)
ISBN: 0624037843

1 in stock

Description

Pieternella van die Kaap – Dalene Matthee

Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is.

Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur – ‘n ontstuimige seereis wat die aanloop is van baie ontberinge. Dié historiese roman gee ‘n nuwe perspektief op die wrede vroeë geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius.

Pieternella van die Kaap is die resultaat van drie jaar se intensiewe navorsing.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Pieternella van die Kaap – Dalene Matthee”