Piet Uijs – C. W. H. van der Post

R300.00

Toestand: Goed. Bietjie verweer op hoeke van omslag. Klein vogvlekkie op agterste omslag. Ligte vogkrinkel in die hoek van die laaste 50 of so bladsye. Een naam in potlood. Binding stewig, inhoud skoon en netjies. Netjiese toestand vir ‘n 100 jaar oue boek.
Formaat: Hardeband
Bladsye: 208
Uitgegee: 1918 (J. H. De Bussy)
ISBN:

Out of stock

Description

Piet Uijs – C. W. H. van der Post
Lijden en strijd der Voortrekkers in Natal

**Nederlandse teks**
Derde Herziene Druk 1918

Die verhaal van Piet Uys, Voortrekkerleier.