Penvere – Morné du Plessis

R90.00

Toestand: Nuut
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 195
Uitgegee: 2004 (Protea)
ISBN: 9781869190552

1 in stock

SKU: S123 Categories: , , Tags: , ,

Description

Penvere – Morné du Plessis

Penvere is ‘n versameling rubrieke deur die voelkenner Morne du Plessis wat enigeen – hetsy agtertuinduifbewonderaar of kranige ornitoloog – breed sal laat glimlag. In hierdie bundel word met ‘n fyn oog en ‘n skerp sin vir humor gekyk na die sonderlinge gedrag en gewoontes van verskeie Suid-Afrikaanse voelspesies, waarvan die meerderheid selfs aan die leek bekend behoort te wees.

Van die hadida en die lemoenduif tot die mossie, koekoek en bosloerie – elke spesie bestaan in ‘n unieke verhouding tot die natuur – en besit ‘n magdom eiesoortighede wat soms nie veel van menslike gedrag verskil nie.
Met sy pittige aanslag en skerp waarnemeingsvermoe, dwing die skrywer die leser om saam met hom verwonderd te raak oor die boeiende wereld van voels wat rondom hom bestaan, die natuur is te kosbaar en te breekbaar om dit huis toe te bring.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Penvere – Morné du Plessis”