Paul Kruger : Toesprake en Korrespondensie van 1881-1900 – J.S. Bergh

R200.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Hardeband
Bladsye: 598
Uitgegee: 2017 (Protea)
ISBN: 9781485305743

Out of stock

Description

Paul Kruger : Toesprake en Korrespondensie van 1881-1900 – J.S. Bergh (Hardeband)

Paul Kruger was ongetwyfeld een van die bekendste en invloedrykste persoonlikhede in suidelike Afrika teen die einde van die negentiende eeu. Hy het op verskillende wyses deurslaggewende bydraes gelewer as ‘n gesrespekteerde politieke en militêre figuur.

Die boek is ‘n samestelling van die minder bekende briewe en optredes van Kruger. Dit bied ‘n beeld van sy werksaamhede en standpunte gedurende ‘n uitdagende tydvak o.a. die onafhanklikwording van die Transvaal, die uitlanderkwessie en die Jameson-inval.