Description
Oorlogsherinneringe van Generaal Chris H. Muller
Generaal Muller het vele wedervaringe gehad, van die Jameson-inval tot die Tweede Vryheidsoorlog, met aksies by Dundee, Ladysmith, Colenso, Spioenkop en ander slagvelde. In kort, maklik verteerbare hoofstukke geskryf is hierdie ‘n toeganklike en waardevolle binneblik op die oorlog.