Onverskrokke – Jan Rodrigues

R95.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2020 (J.A. Rodrigues)
Bladsye: 156
ISBN: 9781485310891

Out of stock

SKU: F511 Categories: , , Tags: ,

Description

Onverskrokke – Jan Rodrigues
Bewakers van die Veld

Jan Roderigues deel die ware verhale wat hy opgeteken het in die tyd toe hy as senior verslaggewer by die Nasionale Parkeraad gewerk het. Deurwinterde veldwagters het van hul interessantste ervarings in onder ander die KalahariGemsbokpark en die Krugerwildtuin aan hom oorvertel.

Dié stories is vol spanning en opwinding, soms doodsgevaar, maar dikwels ook humor.