Ons Vergeet Nie – Peet Coetzee

R295.00

Toestand: Goed. Geteken. Klein happie uit onderste hoekie agter (sien foto).
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 456
Uitgegee: 2010 (Skrywer)
ISBN: 9780620455824

Out of stock

Description

Ons Vergeet Nie – Peet Coetzee
Verkenningskommandos

**Geteken deur die skrywer**

Peet Coetzee het in n militêre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met plat staal helmets nog in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy Weermag loopbaan het in 1963 begin en geeindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer – “Die Recces”.

Hierdie boek is ‘n biografie. Dit handel oor my, Peet Coetzee, en my persoonlike wedervaringe en herinneringe. My kwalifikasie in die ontleding van vyandeliek verdedigingsmetodes en die identifikasie van hulle wapentuig deur middel van lugfotografie het my in staat gestel om insette te kon lewer ten opsigte van inligting wat benodig is vir die meeste van die operasies wat deur die SAW geloods is.

“Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in sy veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudeering van teikens, roetes en potensiële oplê posisies.” – Kolonel A. Diedericks HCS,HC,SM,MMM.

“Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peer Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goed vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het.” – Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM.

nog inhoud

inhoud van boek

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons Vergeet Nie – Peet Coetzee”