Description
Omnibus 6 – Schalkie van Wyk
Winter van wanhoop
Anneke Rheeder se liefdesdroom word verpletter deur die wuipse Marelise von Wielligh. En toe sy uiteindelik ‘n tweede maal liefkry, dreig Marelise om weer haar kloue in te slaan .. .
Vlakte van verlore drome
Karla Venter weet die man wat sy met haar hele wese bemin, het iemand anders lief. Sy probeer haar vergeefse verlange in die arms van Riaan Diedericks vergeet. Amper te laat besef sy: die liefde aanvaar geen kompromiee nie.
Sterre in my hande
Ciska du Toit gaan na Ilartzenberg om te deel in ‘n erfporsie . . . en om te ontvlug van Dewan Langeveld. Maar in plaas van ontvlugting, loop sy haar vas in afguns en afpersery.
Reviews
There are no reviews yet.