Offerland – F. A. Venter

R120.00

Toestand: Goed, een naam, randverweer op stofomslag
Formaat:
Hardeband met stofomslag
Bladsye: 351
Uitgegee: 1968 Sesde druk (Tafelberg)
ISBN:

1 in stock

Description

Offerland – F. A. Venter
Boek 2 van die Groot Trek-tetralogie

Offerland is die tweede deel van Venter se romanreeks oor die Groot Trek wat met Geknelde Land (1960) begin het.

Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers. Hulle is gretig om verder te trek, maar daar is verdeeldheid oor waarheen: Port Natal of noorde se kant toe?

Hendrik Potgieter, Gert Maritz en Pieter Retief is die leiers wat moet besluit. Pieter Retief kom met die idee om sommer oor die Drakensberg te trek. “Holderstebolder” is al die waens oor die berg, maar wat anderkant wag, is die Bloukransmoord en Dingaan se moordkoppie …

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Offerland – F. A. Venter”