Oase – Stefani Serfontein

R50.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 352
Uitgegee: 2015 (Lux Verbi)
ISBN: 9780796318480

1 in stock

Description

Oase – Stefani Serfontein

Sarah word uit haar huisie in Kaapstad ontvoer. Sal Ariel daarin slaag om haar te vind? En sal kaptein Rassie Erasmus sy vooropgestelde idees en sinisme kan agterlaat en Sarah opspoor?

Kaptein Erasmus se briljante IT-kenner Daniel help die persone opspoor wat die ontvoering gereël het. Wie is die drie Broerders, en hoekom is hulle agter Sarah aan? Wat is die verbintenis tussen Edmund Muller en die Groot Sadar?

‘n Spannende verhaal met ‘n vinnige pas, deurweef met die goue draad van God se beskerming en genade.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oase – Stefani Serfontein”