Description
Nimmermeer – Jessica Townsend
Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf.
Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ‘n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ‘n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ‘n uitsonderlike talent.
‘n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .
Reviews
There are no reviews yet.