Newman Se Voëls Gedenkuitgawe – Kenneth Newman, Vanessa Newman

R220.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2010 (Struik)
Bladsye: 536
ISBN: 9781770078772

Out of stock

SKU: X852 Categories: , , Tags: ,

Description

Newman Se Voëls Gedenkuitgawe – Kenneth Newman, Vanessa Newman

Hierdie gedenkuitgawe van Newman se Voëls van Suider-Afrika is terselfdertyd ‘n hersiene uitgawe en ‘n huldeblyk aan een van die streek se mees geliefde skrywers oor voelkyk, wyle Kenneth Newman.

Met die ondersteuning van die voëlkenner Faansie Peacock het die skrywer se dogter, Vanessa Newman, hierdie uitgawe aan die hand van die nuutste voelnavorsing deeglik hersien, bygewerk en uitgebrei. Die boek omvat die voels van Suid-Afrika, Zimbabwe, Namibie, Botswana, Lesotho en Mosambiek sowel as die voels van die suidelike oseaangebied.

Hierdie praktiese, bruikbare gids vir voëlkykers van alle ervaringsvlakke bied die volgende:

■ ‘n bekende, gebruikersvriendelike formaat
■ kleurkodes vir belangrike voelgroepe
■ akkurate afbeeldings van elke voel soon hy in die natuur te sien is
■ byskrifte oor uitkenmerke by afbeeldings
■ ‘n duidelike, leersame inleiding

Hierdie hersiene uitgawe van Newman se Voëls van Suider-Afrika ‘n viering van Ken Newman se lewenswerk en die toewyding waarmee hy die voëlkykers van Suider-Afrika, van beginners tot hoogs ervarenes, gedien het.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Newman Se Voëls Gedenkuitgawe – Kenneth Newman, Vanessa Newman”