‘n Lipstiek Lewe – Kristel Loots

R85.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 379
Uitgegee: 2010 (Tafelberg)
ISBN: 9780624049012

Out of stock

SKU: DW315 Categories: , Tags: ,

Description

Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ‘n lipstiek-lewe hê, ‘n roekelose skelrooi lipstiek-lewe. Want een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Van hier af is dit al die pad afdraand.
So ‘n lewe behoort nie ‘n probleem te wees nie; almal dink in elk geval sy is ‘flirty’ en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf. Haar kollega Zander dink sy is Jessica Rabbit in lewende lywe: so sensueel dat sy ‘n nat lap aan die brand kan steek. Maar Roxy voel allesbehalwe sensueel. En sy het ‘n geraamte of twee in haar kas wat haar flankeerdery en verhoudings elke keer beduiwel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Lipstiek Lewe – Kristel Loots”