Description
N G Kerk 350 – George Hofmeyr (hoofredakteur)
Hierdie gedenkboek vertel die N G Kerk se verhaal oor 350 jaar van gereformeerde kerkwees. Die hoofmomente, die suksesse, die tekortkominge word openhartig deur meer as 50 kenners in 100 bakens toegelig.
Sowat 650 foto’s asook feiteflitse, ‘n galery van kerkfigure en ‘n tydlyn gee ‘n insiggewende visuele beeld.