‘n Bietjie Baie Bogtery – Pieter W. Grobbelaar & Willem Jordaan

R50.00

Toestand: Goed. Geskeninskrywing.
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 1982 (Tafelberg)
Bladsye: 102
ISBN: 0624011542

1 in stock

Description

‘n Bietjie Baie Bogtery – Pieter W. Grobbelaar & Willem Jordaan

In hierdie vrolike boek (altans soos dit bedoel is om te wees) is daar nuwe vindinge, asook aanpassings van ou dinge uit die Afrikaanse volkskultuur, en uit Nederlands, Duits en Engels. My dank aan almal wat voel dat aan hulle dank verskuldig is.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Bietjie Baie Bogtery – Pieter W. Grobbelaar & Willem Jordaan”