‘n Baie Lang Brief Aan My Dogter – Marita van der Vyver

R120.00

Toestand: Goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 350
Uitgegee: 2021 (Tafelberg)
ISBN: 9780624090014

1 in stock

Description

‘n Baie Lang Brief Aan My Dogter – Marita van der Vyver

’n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoires.
Dit is ‘n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook ’n liefdesbrief aan ’n dogter en ’n taal en ’n land.
En bowenal is dit ’n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “‘n Baie Lang Brief Aan My Dogter – Marita van der Vyver”