My Simpatie, Cerise – Eben Venter

R65.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 255
Uitgegee: 1999 (Queillerie)
ISBN: 9780795800047

1 in stock

SKU: A732 Categories: , Tags: , ,

Description

My Simpatie, Cerise – Eben Venter

Robert Mackie is geen engel nie, maar die uitspattigheid, die onbeperkte mag van Roland en Cerise Cox stuit hom teen sy ordentlike Katolieke bors. Moet hy die waarheid oor die korrupte meneer Cox uitblaker? Dié besluit is nie sonder risiko nie.