Monstersaad – Madelein Rust

R75.00

Toestand: Goed. Kleefplastiek op omslag begin lostrek teen die kant.
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 379
Uitgegee: 2015 (Lapa)
ISBN: 9780799375824

Out of stock

SKU: V140 Categories: , , Tags: , , ,

Description

Monstersaad – Madelein Rust
Renata Malan #1

Hoe sal doktor Renata Malan weet of haar pa en oupa se gene haar ook eendag sal laat moor? Wat as sy, ‘n forensiese sielkundige in diens van ‘n privaat speuragentskap, in die een verander wat gejag word deur die polisie en mense soos sy?

Die ander spoor waarop sy loop, is dié van ‘n sewentienjarige meisie wat volgens die polisie selfmoord gepleeg het. Volgens die meeste van die meisie se familielede was dit egter moord, al kan hulle nie sê hoekom nie.

Renata stem om haar eie redes saam, en vermoed ‘n reeks moorde op prostitute hou verband. So begin haar ondersoek.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Monstersaad – Madelein Rust”