Moestas – Deborah Steinmair

R75.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 189
Uitgegee: 2015 (H&R)
ISBN: 9780798168014

1 in stock

SKU: GR039 Categories: , Tags: , ,

Description

Moestas deur Deborah Steinmair

Moestas volg op Deborah Steinmair se twee vorige raaiselromans, Die neus (2012) en Wenkbrou (2013).

Aga, Jesse, Claude en Stasi is weer aan die stuur: hierdie keer is die kwessie kindermolestering, en ons sien Stasi as beskermengel én speurder in volle vaart.

Die geheimsinnige Daantjie Pieterse maak sy verskyning as die charismatiese charlatan-prediker Danny Peter, verbonde aan die Bleeding Heart of the Lamb Ministries. ’n Ontstellende hoofstuk uit Claude se kindertyd word onthul, wat sy meisie, Stasi, en hul twee beste vriendinne, Aga en Jesse, op Pieterse se spoor sit. Pieterse se liggaam word in reistasse ontdek – maar wie is vir dié grusame moord verantwoordelik? ’n Spanningsvolle verhaal met deernis en humor geskryf.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Moestas – Deborah Steinmair”