Margie van die Seminary – Winnie Rust

R45.00

Toestand: Baie goed
Formaat:
Sagteband
Bladsye: 224
Uitgegee: 2011 (H&R)
ISBN: 9780798152617

1 in stock

SKU: H060 Categories: , Tags: , ,

Description

Die verhale van ses vroue wat hul op een of ander tyd in Wellington bevind het, word met ‘n fyn hand aanmekaargeweef. ‘n Skrywer onthou haar ma se verhaal oor hoe sy onwillig voor die liefde geswig het na haar jare in die Wellingtonste Seminary. In die aftreeoord waar haar ma gebly het, kom sy af op die agterkleinkind van Elizabeth Rolland, ‘n sendelingsvrou. Van hier volg sy die spore na van nog vroue wat hul eens op ‘n tyd in Wellington bevind het.
margie van die seminary
You're viewing: Margie van die Seminary – Winnie Rust R45.00
Add to cart