Leierouderling Loop Los – Barend Vos

R75.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 125
Uitgegee: 2010 (Bybel-Media)
ISBN: 9780864874931

Out of stock

SKU: A745 Categories: , Tags: ,

Description

Leierouderling Loop Los – Barend Vos

Wat gaan aan met Leierouderling?

En poaching in die buitepos met Middelmaansie aan die voorpunt?! Hoe gemaak as jou dominee nie so goed is nie? En aardetjie tog, wat soek die hele gemeente in die hospitaal – tot in die gange? En die Jongdominee moet wat met die poeding maak?

Al die ou bekendes is hier, met spesiale verskynings deur Maria Hoed, Heilige Hannie, Leierouderling, Gawie Grootword en natuurlik Nurse Lenie en Doors om dinge meer interessant te maak. Sal al die aksie maak dat die titel Jongdominee nou amptelik uitgedien raak?

Eie aan sy nou reeds bekende lekkerlees-styl, skryf Barend Vos oor die eiesoortige karakters soos deur Grootseun waargeneem en oorvertel.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leierouderling Loop Los – Barend Vos”