Kuifie – Die Swart Eiland – Hergé

R98.00

Toestand: Goed, een naam
Formaat:
A4 Sagteband
Bladsye: 62
Uitgegee: 2004 (H&R)
ISBN: 9780798144544

Out of stock

SKU: L967 Categories: , Tags: , ,

Description

Kuifie – Die Swart Eiland – Hergé

Kuifie is vir die eerste maal warm op die spoor van Dokter Muller. Laasgenoemde bestuur ‘n gestig van ‘n vreemde aard: diegene wat toegelaat word, is nie noodwendig geestelik versteurd nie.

Die spoor van Dokter Muller lei Kuifie na die Swart Eiland in Skotland waar hy verdagte aktiwiteite teekom. Aanvanklik moet hy ‘n gorilla trotseer wat ‘n herehuis op die eiland bewaak, maar gou sien Kuifie dat die gorialla slegs die begin van al sy probleme is!